Antoninus Pius

Antoninus Pius
Borsbeeld van Antoninus Pius
Borsbeeld van Antoninus Pius
Tydvak Adopsie-keisers
Voorganger Hadrianus
Periode 138161
Opvolger Marcus Aurelius &
Lucius Verus
Geboortejaar 86
Sterfjaar 161
Geboortenaam Titus Aurelius Fulvus Boionius Arrius Antoninus
Keisernaam Antoninus Augustus Pius
Vader Traianus Decius
Adopsie vader Hadrianus
Kinders Faustina Junior
Galerius Antoninus
Eggenote Faustina Senior
Denarius met Antoninus Pius aan die voorkant en Marcus Aurelius aan die agterkant.

Antoninus Pius (19 September 867 Maart 161) was vanaf 138 tot 161 die keiser van die Romeinse Ryk en 'n lid van die invloedryke Gens Aurelia. Hy was een van die bekwaamste keisers in die geskiedenis van die Romeinse Ryk. Tydens rampe het hy uitbetalings gemaak uit sy eie fondse. Hy is die enigste keiser wat omgesien het na die welstand van slawe. Sy lang ampstermyn van ruim 22 jaar was 'n tyd van vrede en welvaart vir die ryk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy